Harry Shearer

Harry Shearer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Julius Shearer
Geboorte 23 Desember 1943 (1943-12-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1953–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Shearer (gebore 23 Desember 1943) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is Spinal Tap (1984), The Truman Show (1998), en A Mighty Wind (2003), en in die televisiereeks The Simpsons (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy